‘Skarlakenkinders’ lig sluier oor mensehandel

Loading player...
Maroela Media het tydens ʼn Zoom-onderhoud met Anzil Kulsen en Nadine Blom, skrywers van "Skarlakenkinders", gesels oor hul emosionele reis tydens die navorsings- en skryfproses, die invloed wat mensehandel op slagoffers het en waar om vir hulp aan te klop wanneer iemand vermis word.
30 Jul 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Mense, musiek hou Rocco de Villiers op pad

"In die 30 jaar wat ek al musiek maak, het ek nooit gedink dat ek ʼn konsert gaan hou met hoe ek is, met die soort klere wat ek dra, met ʼn klavier en abstrakte musiek, en terwyl ek grappies vertel, op plekke soos Migdol, Leeudoringstad en Baardskeerdersbos nie."
4 Sep 18 min