Luister: Die verskillende kante van veelsydige Christia Visser

Loading player...
“Ek hou nogal daarvan dat mense na ʼn liedjie luister en sê: ‘O, dis die Toebroodjie-meisie.’ Dit beteken mense sien verskillende kante van my en waardeer dit.”
21 Jul 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min