Anel Heydenrych gesels oor karakters wat bly spook

Loading player...
“Om eerlik te wees, ek was party aande ʼn bietjie bang,” vertel Anel Heydenrych, skrywer van die sielkundige riller “Die afloerder”. Maroela Media het tydens ʼn Zoom-onderhoud met Heydenrych gesels oor karakters wat haar op hol gejaag het, uitdagings tydens die skryfproses en stories wat haar inspireer.
8 Jul 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Mense, musiek hou Rocco de Villiers op pad

"In die 30 jaar wat ek al musiek maak, het ek nooit gedink dat ek ʼn konsert gaan hou met hoe ek is, met die soort klere wat ek dra, met ʼn klavier en abstrakte musiek, en terwyl ek grappies vertel, op plekke soos Migdol, Leeudoringstad en Baardskeerdersbos nie."
4 Sep 18 min