ToekomsVenster: Geluk kom van God

Loading player...
Geluk lê binne jou, dit is ʼn innerlike stabiliteit wat kom in en met die wete dat elke haar getel is, my lewensdae opgeskrywe is, God my by die naam ken, ʼn wonderlike plan vir my lewe het en Immanuel, God met ons is en bly.
22 Jun 2020 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Werk as ʼn roeping

Mag ons aan die einde van die dag die woorde hoor: “Mooi so, goeie en getroue dienskneg. Oor min was jy getrou, oor baie sal Ek jou aanstel”.
28 Apr 10AM 3 min

ToekomsVenster | Agter die stuurwiel met ʼn skuilnaam

Van sosiale media tot op die snelweë van die land sien ons dieselfde woede, net op ander platforms. Anonimiteit laat mense dinge doen wat hulle nooit van aangesig tot aangesig sou waag nie. Maar is jy ooit werklik onsigbaar?
28 Apr 10AM 3 min