Selfpublikasie, hier is wat jy moet weet

Loading player...
Het jy ʼn manuskrip wat in jou laai lê en stof opgaar? Wil jy graag die boek publiseer, maar weet nie waar om te begin nie? Dan moet jy hier luister. Izak de Vries gesels oor Paper Frog Publishing, ʼn uitgewery wat skrywers help om self hul boeke uit te gee.
5 Jun 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Mense, musiek hou Rocco de Villiers op pad

"In die 30 jaar wat ek al musiek maak, het ek nooit gedink dat ek ʼn konsert gaan hou met hoe ek is, met die soort klere wat ek dra, met ʼn klavier en abstrakte musiek, en terwyl ek grappies vertel, op plekke soos Migdol, Leeudoringstad en Baardskeerdersbos nie."
4 Sep 18 min