Christia Visser se liefdeslied aan verloofde

Loading player...
Christia Visser sou verlede maand getrou het, maar soos soveel ander bruide moes haar troue uitgestel word tot ná die afsonderingstydperk. Haar jongste liedjie, “Kaal voor jou”, het sy geskryf om op die paadjie na die kansel af te stap.
20 May 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min