Wolkskool op radio: Help jou kind se spraakvaardighede ontwikkel

Loading player...
Jana Terblanche, die hoof van GeRAT, die Afrikaans-vakvereniging van die Skoleondersteuningsentrum (SOS), gee ʼn hele paar praktiese en maklike wenke aan ouers om jonger en ouer kinders se spraakvaardighede in die inperkingstyd te ontwikkel.
19 May 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min