Sanger voltooi lied tien jaar ná pa se dood

Loading player...
Kirsten Richard het onlangs sy tweede enkelsnit genaamd “Ons is groot” vrygestel wat sy emosies die afgelope tien jaar vasvang vandat sy pa in ʼn motorfietsongeluk oorlede is.
19 May 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min