Wolkskool op radio: Hoe dink wiskundiges?

Loading player...
Dit is goed om wiskunde te kan doen, maar dit is eintlik veel beter om wiskundig te kan dink. Johan Koekemoer van die VAW verduidelik hoe jy jou kind kan help om meer soos ʼn ware wiskundige te begin dink.
18 May 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min