Boekvoorlesing: Sidestep tussen duine

Loading player...
Oom Kassie Lekkerlieg vertel in “Sidestep tussen duine” van sy noue ontkoming met’n sandhaai. Sal hy betyds ’n plan kan maak wanneer hulle volspoed op sy spoor is? Luister hier na Johny Klein se aanbieding van Thomas Deacon se kortverhaal. Die voorlesing is in samewerking met Lapa Uitgewers moontlik gemaak.
18 May 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Mense, musiek hou Rocco de Villiers op pad

"In die 30 jaar wat ek al musiek maak, het ek nooit gedink dat ek ʼn konsert gaan hou met hoe ek is, met die soort klere wat ek dra, met ʼn klavier en abstrakte musiek, en terwyl ek grappies vertel, op plekke soos Migdol, Leeudoringstad en Baardskeerdersbos nie."
4 Sep 18 min