Wolkskool op radio: Leierskap is vir almal

Loading player...
Hugo Vermeulen, die hoof van opleiding by die SOS, sê daar is beslis leierseienskappe in elke kind en dit moet net ontwikkel word. Hy gee ʼn definisie en ʼn paar voorbeelde van ʼn goeie leier. Daar word ook wenke gegee oor hoe ʼn mens daardie leierseienskappe in kinders kan ontwikkel.
15 May 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min