Boekvoorlesing: Oopmond

Loading player...
Vir die volgende drie minute kan jy jou skoolwerk opsyskuif en na Jan Vermeulen se voorlesing van sy jeugroman, “Oopmond”, luister. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat dit nie in ’n klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self.
13 May 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Mense, musiek hou Rocco de Villiers op pad

"In die 30 jaar wat ek al musiek maak, het ek nooit gedink dat ek ʼn konsert gaan hou met hoe ek is, met die soort klere wat ek dra, met ʼn klavier en abstrakte musiek, en terwyl ek grappies vertel, op plekke soos Migdol, Leeudoringstad en Baardskeerdersbos nie."
4 Sep 18 min