Verona stel ‘voorwaardes’ met jongste enkelsnit

Loading player...
Verona vertel hartseer sy wou graag die liedjie vir haar verloofde speel op hulle troue, maar dié spesiale dag is uitgestel weens die Covid-19-pandemie.
12 May 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min