Onderwys in gesprek: Terug skool toe midde Covid-19

Loading player...
In hierdie episode gesels ons oor wat dit sal beteken vir leerders om terug te keer skool toe midde die Covid-19-pandemie en waarom dit nodig is vir kontakonderrig om so gou moontlik te hervat.
11 May 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min