Kreatiwiteit, innovasie en denkvoorkeure in ’n pandemie

Loading player...
Dr. Kobus Neethling, Suid-Afrika se eie kreatiwiteitskenner, meen Suid-Afrikaners het sedert die instelling van afsondering hul kreatiewe denkspiere gerek en veel meer innoverend gedink as wat hulle hulself krediet voor gee. Neethling het met Maroela Media gesels oor kreatiwiteit en innovasie in die Covid-19-pandemie.
7 May 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min