Isolasie en afsondering: Christene kan by vervolgde gelowiges leer

Loading player...
Jan Gouws het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media oor Skype gesels oor die Covid-19-pandemie se impak op Christene in lande waar hulle geloof nie verwelkom word nie, of selfs vervolg word. Hy het ook verduidelik hoe Christene mekaar in hierdie onseker tyd in hul geloof kan ondersteun.
5 May 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min