‘Toks ʼn Tjops’ se Sjef Vaatjie woeker in die kombuis

Loading player...
Tommy Dickson, oftewel Toks ʼn Tjops se Sjef Vaatjie sit allesbehalwe stil tydens inperking. Hy is hard aan die werk in die kombuis en om die braaivleisvuur, en ook op die isolasie-weergawe van Toks ’n Tjops.
28 Apr 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min