Andriëtte terug ná vyf jaar se stilte

Loading player...
Andriëtte Norman het die afgelope vyf jaar twee kinders gehad, probleme met haar stem ondervind en ’n maatskappy begin wat geleenthede reël. Sy gesels vandag met Maroela Media oor hoe dit voel om haar stem uiteindelik terug te hê.
8 Apr 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min