Boekvoorlesing: Olke bolke, Lulu

Loading player...
Drie minute is net genoeg om ʼn sluk van jou koffie te vat. Sorg net eers dat die kleinspan aandagtig na Fanie Viljoen se voorlesing van "Olke bolke, Lulu" luister. Dit is geskik vir kinders sewe jaar en ouer.
31 Mar 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Mense, musiek hou Rocco de Villiers op pad

"In die 30 jaar wat ek al musiek maak, het ek nooit gedink dat ek ʼn konsert gaan hou met hoe ek is, met die soort klere wat ek dra, met ʼn klavier en abstrakte musiek, en terwyl ek grappies vertel, op plekke soos Migdol, Leeudoringstad en Baardskeerdersbos nie."
4 Sep 18 min