Brendan Peyper vat jou saam op sy trekker

Loading player...
Brendan Peyper het pas sy jongste musiekvideo vir sy liedjie “Lekkerder op my trekker” uitgebring en stel daarin sy liefde vir die plaaslewe ten toon.
27 Mar 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min