‘Unapologetically me’: ‘Ons almal is anders en dis oukei’

Loading player...
Luan Jacobs en Maryka Roux het ʼn draai in Maroela Media se ateljee gemaak en met Christa Steyn gesels oor Unapologetically me. Dié produksie wil mense aanmoedig om hulself te wees.
12 Mar 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min