Swart Maandag vir markte wêreldwyd

Loading player...
Andre Cilliers, wisselkoersrisikostrateeg van TreasuryOne, verduidelik wat het met markte gebeur gedurende naweek en vroeg Maandagoggend. Die gebeur word nou wyd as ’n soort Swart Maandag vir die internasionale markte en die rand beskryf.
10 Mar 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min