Tussen Sterre se 'Die lappop’ spog met ’n nuwe leerbaadjie

Loading player...
Afrikaanse kinders het geslagte lank met die kinderliedjie “Die lappop” grootgeword en nou, te danke aan die groep Tussen Sterre, het dié liedjie ʼn nuwe baadjie gekry in ʼn verwerkte weergawe wat pas uitgereik is. Tussen Sterre het in Maroela Media se ateljee ʼn draai gemaak. Die manne het gesels oor hulle weergawe van “Die lappop” en die musiekvideo wat hulle daarvoor verfilm het.
6 Mar 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min