Mike Horn: ‘Elkeen het sy eie Suidpool om oor te steek’

Loading player...
“Die oomblik wat jy aanvaar hierdie gaan moeilik wees, is ook die oomblik waarin alles makliker word.” So gesels die Suid-Afrikaans gebore ontdekkingsreisiger Mike Horn oor die geestelike voorbereiding wat hy moes doen vir sy reis van 5 100 kilometer oor die ysbedekte vasteland van Antarktika. Horn het met Esté Meyer Jansen oor sy boek en reis gesels.
5 Mar 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min