Fanie Viljoen: ‘Dit gaan mense soos ʼn vuishou in die donker tref’

Loading player...
Fanie Viljoen het ʼn draai in Maroela Media se ateljee gemaak en met Christa Steyn gesels oor sukses, skrywersblok en sy nuutste boek, Offers vir vlieë.
28 Feb 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min