ToekomsVenster: Laat die kindertjies na My toe kom

Loading player...
Toegegee, God het aan ons verskillende gawes en talente gegee. Kom ons gebruik dit om ʼn daadwerklike verskil te maak.
28 Feb 2020 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min