Danny Smoke voltooi legkaart met nuwe musiekvideo

Loading player...
“Dit gaan oor daardie oomblik wat jy net nie wil hê moet verbygaan nie, en dié liedjie vra vir die laaste keer: ‘Asseblief, moenie dat hierdie oomblik weggaan nie’.”
24 Feb 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min