ToekomsVenster: Jou geveg maak ander seer

Loading player...
Dit is selfsugtig om weg te stap van die skade wat jou en my optrede aan ander veroorsaak. Mag ons met groter sensitiwiteit optree.
20 Feb 2020 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min