ToekomsVenster: Wees versigtig vir jou eie hart

Loading player...
Wees gou om vry te spreek en te vergewe. Weier net om 'n slagoffer te wees. Kyk die lewe in die oë en bely wat God van jou sê.
20 Feb 2020 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min