’n Musiekster om dop te hou: Heidi

Loading player...
Heidi het met Maroela Media gesels oor haar musiekloopbaan en planne vir 2020. Bly ook ingeskakel om na haar liedjie “’n Hele week” te luister.
13 Feb 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min