ToekomsVenster: Kom weer tot bekering

Loading player...
God se werk in ons, deur sy Gees, is diepgaande, omvattend, radikaal en volledig. Kom jy agter dat die Gees so met jou besig is?
10 Feb 2020 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min