Luister: Simoné Pretorius oor teenpoolrolle op die kassie

Loading player...
“Daar was al ooms wat my kom uittrap het in die Spar oor Irma Humpel van ‘Vir die voëls’ so kwaai is. Maar ek dink René kry definitief die meeste raas.”
5 Feb 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min