Luister: Armand Hofmeyr vier 10 jaar se musiek met nuwe album

Loading player...
“Dis altyd maklik vir mense om te sê jy moet trek, maar wat mense nie besef nie is dat my taal my werk is. As jou taal jou werk is, kan jy nie net trek nie.”
3 Feb 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min