ToekomsVenster: Jy hou vir altyd

Loading player...
Kom ons neem onsself dit voor dat ons in hierdie jaar ʼn bietjie ruggraat gaan vorm, geestelike ruggraat. Laat die Heilige Gees toe om jou aan die hand te vat en soos die verlamde by die tempelpoort selfs na 40 jaar van verlamming weer op te trek. Vir die wat glo sal niks onmoontlik wees nie.
30 Jan 2020 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Werk as ʼn roeping

Mag ons aan die einde van die dag die woorde hoor: “Mooi so, goeie en getroue dienskneg. Oor min was jy getrou, oor baie sal Ek jou aanstel”.
28 Apr 10AM 3 min

ToekomsVenster | Agter die stuurwiel met ʼn skuilnaam

Van sosiale media tot op die snelweë van die land sien ons dieselfde woede, net op ander platforms. Anonimiteit laat mense dinge doen wat hulle nooit van aangesig tot aangesig sou waag nie. Maar is jy ooit werklik onsigbaar?
28 Apr 10AM 3 min