ToekomsVenster: Vat grond

Loading player...
Daar heers kommer in die harte van baie mense oor die toekoms van ons mooi land. Dit is nie nou die tyd vir klein geloof en ophou droom nie. Ons het geloofspioniers nodig.
27 Jan 2020 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min