Brendan Peyper nou sterker as ooit

Loading player...
Die Brendan Peyper wat Suid-Afrika tans ken, is ʼn gesonde, goed versorgde en selfversekerde jong man, maar hy vertel dat hy op skool afgeknou en geboelie is, en daarom emosioneel én fisiek sterker moes raak.
23 Jan 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min