Luister: 11-jarige met engelstem bekoor gehore

Loading player...
Sy ouers het op sesjarige ouderdom ontdek dat hy ʼn sangtalent het toe hy na ʼn Paul Potts-rolprent gekyk het en die Italiaanse woorde van die liedjies in die fliek nagemaak het.
21 Jan 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min