Reis Afrikaans bied virtuele woning vir jong reisigers

Loading player...
Lara Erasmus, mede-stigter van Reis Afrikaans, het met Christa Steyn van Maroela Media gesels oor haar en Jolene Potgieter se projek. Reis Afrikaans bemagtig jong mense wat in die buiteland woon en werk óf beplan om binnekort so ʼn avontuur aan te pak.
21 Jan 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min