Wat hou die toekoms in vir die klas van 2032?

Loading player...
Hermann Pretorius van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) sê in sy jongste verslag oor die toekoms van onderwys in Suid-Afrika dat daar dringende vrae gevra moet word oor wat van hierdie kinders word. Pretorius het met Esté Meyer Jansen Maroela Media oor die onderwysverslag gesels.
15 Jan 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min