Finansiële raad vir niewinsgewende organisasies

Loading player...
Annelise de Jager van Charity Support Services, wat opleiding aan welsynsorganisasies verskaf, het met Maroela Media gesels oor wat welsynsorganisasies kan doen betreffende bemarking en finansies sodat hulle die broodnodige dienste in hulle gemeenskap te midde van uitdagings kan lewer.
13 Jan 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min