Luister: Afrikaans is Groot se ‘Martha’ wys haar ander kant

Loading player...
“Steve [Hofmeyr] het my een keer gevra op wie ek dié karakter geskoei het, en ek sê toe niemand spesifiek nie. Hy sê toe in dáái geval gaan ek eendag ʼn kwaai ou vrou wees, want as sy van binne my gebore is gaan die mense in my lewe vorentoe met my sukkel!”
23 Dec 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min