Corne Louw: Debuut-album spog met moderne country-aanslag

Loading player...
Corne Louw glo, net soos die Amerikaanse sanger en liedjieskrywer George Jones, in eerlike musiek en dat musikante getrou moet wees aan hulself, omdat aanhangers dit dan meer waardeer.
Hy het onlangs in Maroela Media se ateljee kom kuier en met Esté Meyer Jansen oor sy eerste album gesels.
20 Dec 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min