Faraway George glo jy is nooit regtig alleen nie

Loading player...
Hein Günther, die folk-sanger wat bekendstaan as Faraway George, het ook in Maroela Media se ateljee kom draai en met Esté Meyer Jansen gesels oor sy musiek en sangloopbaan.
29 Nov 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min