Boekvoorlesing: 'Soesji en Shosholoza' deur Erns Grundling

Loading player...
“Ek dink Japan is vir die meeste Suid-Afrikaners ʼn onbekende,” meen Erns Grundling, skrywer van Soesji en Shosholoza. “Maar dit is ʼn bestemming wat jou lewe kan verander."
28 Nov 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min