Capital Singers: Duisend stemme sing saam met bekendes

Loading player...
Die spreekwoord lui wel dat daar niks nuuts onder die son is nie, maar in Pretoria skitter ʼn trotse wêreld-eerste op die horison – die Capital Singers se feesprogram in die Sun Arena Time Square getiteld Noël. Michael Barrett en Christo Burger, regisseurs en dirigente van die Capital Singers, het in Maroela Media se ateljee kom kuier. Barrett en Burger het meer vertel oor die koor en wat hulle met Noël beplan het.
26 Nov 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Afrikaanse toppresteerders skitter in SOS se nuwe nasionale ranglys

Agter elke matriekpunt skuil ʼn storie van harde werk. Hugo Vermeulen, hoof van opleiding by die SOS, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor die erkenning vir die land se top- Afrikaanse matrikulante en uitvind wat hul sukses vir skole en gemeenskappe beteken
28 Apr 10 min

‘Help, graad 4 is hier!’

“Graad 4 is dikwels ʼn groter aanpassing as graad 1,” sê Unine Laas, Grondslagfasespesialis by die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum, in Maroela Media se ateljee.
24 Apr 22 min

‘Kweek van kleins af ʼn lesertjie’

Maroela Media gesels met Coralie Vermaak, ʼn spraak-en-taalterapeut en oudioloog, oor die belangrikheid om kinders van ʼn jong ouderdom af aan boeke en lees gewoond te maak.
23 Apr 23 min