Dr. Kobus Neethling oor sy onlangse toekenning en kreatiwiteit

Loading player...
“Jy moet met vernuwende oë na die lewe kyk en op jou voete dink wanneer verrassende omstandighede opduik,” sê die kreatiwiteitskenner, dr. Kobus Neethling. Neethling het met Anja van der Merwe van Maroela Media gesels oor sy onlangse toekenning in die wêreld van kreatiwiteit.
18 Nov 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min