Akademia bied nou ook LLB aan

Loading player...
Akademia het pas bekendgemaak dat die Afrikaanse hoëronderwysinstelling van 2020 die graad BCom (Ekonomie en Regte) aanvul met Baccalaureus Legum (LLB). Liana Venter, registrateur by Akademia, het met Maroela Media oor dié graad gesels.
12 Nov 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min