‘Gaan Suid-Afrika oukei wees?’

Loading player...
Jan-Jan Joubert het ’n draai in Maroela Media se ateljee gemaak om meer oor sy boek, "Gaan Suid-Afrika oukei?", wees te vertel. Hy benadruk dat elke Suid-Afrikaner ’n verantwoordelikheid het om te verseker dat die land nie dié keer oor die afgrond tuimel nie. Joubert verklap ook wie sy 12 gunsteling-parlementslede is en hoe hy die toekoms van Afrikaans en die ekonomie sien.
12 Nov 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min