ToekomsVenster: Middernag en steeds wakker

Loading player...
Is dit amper middernag in jou situasie? Is jy by opgee en moed verloor se vlakte? Die uitkoms mag nader wees as wat jy dink.
30 Oct 2019 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min