Video: Julanie J se enkelsnit ‘Sandkastele’ vra waardeer mekaar

Loading player...
“Die een ding wat ek nog altyd wou doen is om vir mense hoop te gee – al is dit net vir ’n oomblik terwyl hulle na my musiek luister. Dit is vir my regtig belangrik, maak nie saak waaroor die liedjie handel wat ek skryf of sing nie, dit is die eintlike doel van my musiek,” vertel Julanie J. Sy het met Maroela Media gesels oor haar musiek, die lied en die musiekvideo van “Sandkastele”.
11 Oct 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min